Have an account?Log in
Additional info
Afrikaans (South Africa) · Human & Rousseau
Plot
Kuifie word na Chicago, Illinois gestuur om die stad se bendes te stuit. Hy kom 'n paar keer met sy lewe daarvan af en ontmoet Al Capone se teenstander, die slinkse Bobby Smiles. Kuifie probeer alles moontlik om Smiles vas te keer en volg hom selfs na Redskincity, 'n Indianereservaat waar hy verkeerdelik deur die Indiane as hulle vyand aangesien word. Boonop ontdek hy per ongeluk olie op die reservaat wat niks goeds vir die arme Indiane beteken nie. Uiteindelik slaag Kuifie daarin om Smiles te vang, maar 'n nuwe spul bendelede ontvoer vir Spokie en Kuifie se probleme begin weer van voor af.
View more
ISBN / Barcode
What readers say
0,0
0 0
The content of this page is licensed under a Creative Commons 4.0 Share Alike license, except for comic images that are the property of their respective authors and publishers. We waive the right of attribution. More info.

strawberry1018/13/2020
Idioma: Afrikaans